1

VELLA SE HOENDERPOTJIE

VELLA SE HOENDERPOTJIE

8 stukke hoender
1 groot ui- soteer ui en seel hoender stukkies in pot in margarine
gooi 750 ml coke in hoender pot vir so uur
voeg groente en sampioene by
500 ml room en 2 hoender ekstrak blokkies gerasper en gemeng met die room asook een pakkie sampioeneoomsop (room mengsel word bygevoeg wanneer groente sag is)
voeg sout en varsgemaalde peper by
sodra sous verdik het, verwyder van vuur en bedien met basmatic rys.

FOTO:  Christelle Grobler
RESEP: Christell Grobler se vriendin Vella