1

TESS SE MARINADE VIR HOENDERBORSIE REPIES

TESS SE MARINADE VIR HOENDERBORSIE REPIES

1/2 koppie mayonaise
1/2 koppie olyf olie
1/2 koppie balsamic vinager
1 eetlepel heuning
1 teelepel sout
1 teelepel gemengde kruie
1 teelepel peri peri
1 teelepel paprika
1 knoffel huisie gesny en gekneus

Meng alles saam marineer oornag
Bak in konveksie oond volkrag vir 25 – 30 min bedien met roerbraai groente en slaai
Koud : sny hoeder fyn repe vir hoender slaai of hoender en mayo toebroodjies

Resep en foto: Tessie Pretorius