1

SJOKOLADE KRUSHER

SJOKOLADE KRUSHER

Daar is mos die plek wat gaar kosse verkoop wat n nuwe Krusher maak.
My seun bring toe nou die aand vir my n KitKat Krusher
Dis nou roomys soos n extra thick Milk shake met stukkies KitKat in
Hulle maak ook n Oreo Krusher. Toe moes ek net een gaan koop om te proe
Ek hou nogal van altwee maar soos ek is
Maak ek toe die een
Roomys met KitKat dan weer Roomys dan Oreo dan weer Roomys
Klein bietjie melk om die roomys n extra thick milk shake idee te gee.
Heel bo Milo poeier en Warm Sjokolade stroop

Bron: Koos van der Merwe
Foto: Koos van der Merwe