1

GROOTMAAT WORSBROODJIES

GROOTMAAT WORSBROODJIES
Ek wil net terugvoering gee oor die kg wors wat ek gebruik het om worsbroodjies te maak. Op die ou end het ons net 30 worsbroodjies gemaak en ons het 4kg wors gebruik.
Die wors was 24/26 so 13 cm lank en ons het brotchens gebruik, nie die gewone worsbroodjie broodjie nie. n Worsie het so 130g geweeg. Ek dink n mens kan werk op 10g per cm sou die persoon n langer broodjie gebruik.
Bron: Martell Greef