1

OONDGEBAKTE DONUTS


OONDGEBAKTE DONUTS
2 1/2 koppies meel
Knippie sout
5 eetlepels suiker
1 pakkie gis
1 1/4 koppie lou melk
3 eetlepels margarine
Sif die suiker meel en sout saam
Meng die gis in die melk
Meng die margarine deur die meel
Voeg die melk en gis by
Knieg tot deeg gevorm is
Rol uit en sny in doughnut vorms
Laat rys vir 20min
Bak in oond @180°C vir 12min
Glanseer met kastersuiker, 1/4 melk, 1/4 koringstroop, teelepel vanilla ekstrak (30sek in die mikrogolfoond)

FOTO EN RESEP:  Cecil Dunhin