1

ALTA SE KOOLGEREG


ALTA SE KOOLGEREG

Kleinkooltjies in helfte gesny, braai stadig in botter en bietjie olyfolie, bietjie sout of aromat, varsgemaalde swart peper en rasper bietjie neut oor.
Sit deksel op en stoom tot gaar, maar nie pap, manlief se gunsteling groente.

Partykeer sny ek dit in kwarte en op die laaste voeg ‘n half koppie room by.

Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk