MARIUS SE PLAT BROOD
2 koppies meel
1/2 tl sout
1 tl bakpoeier
1/4 koppie olie
3/4 koppie melk
Meng alles saam en knie vir so 3 min.
Deel deeg in 6 ewe groot porsies en rol dun uit. Ek vat somer n klein boordjie sit dit bo oor en sny om die rand van bord om ewe groote brode te krt. Ek sit dan op n cast iron pan. En bak eenkant tot mooi bruin ongeveer 2min draai dit om en selfde.vir ander kant. Kan ook op n griddle pan sit om daardie mooi lyne te kry.
Bron en foto: Marius Prinsloo
Done