LENSIE HOENDER KERRIE
Ek is n groot lover van kerrie, maar ai het nie altyd lus om alles so te chop nie, toe kry ek so tyd terug ‘n brilljante idee en deel dit graag. Ek gooi my tamaties, uie, knoffel, vars gemmer, vars koriander, chillies en al die spices saam in ‘n blender, blits saam met water en gooi net so in die pot saam met die hoender(kan doen met ander vleis ook) Dit vat letterlik 5 minute en dit maak ‘n heerlike dik sous. ‘n ander tip saam met kerrie is Basmati rys. Kook rys soos per instruksies. Chop uie fyn en braai liggies tot bruin, wanneer rys gaar meng die fried onions en vars gekapte coriander saam met die rys. Yum yum.
GEURIGE BASMATI RYS
Geurige Basmati rys, kook volgens instruksies, wanneer gaar en droog, Fry chopped onions tot goudbruin, kap vars koriander fyn en meng uie en korinader saam met die rys
Bron en Foto: Jocelyn Fordred