KAAS EN BIER POTBROOD
(Meng alles saam en giet in swart platboompot)
1kg Self Rising meel
1 eetlepel sout
1 pakkie Mushroom soup powder
400gm gerasperde klas
3 tot 4 botteltjies Black Lable Bier
Smeer pot lekker met botter en giet beslag in pot. Kan in die oond of op die kole gebraai word. Tyd is min if meer ‘n uur.
BRON: Surita Wentzel