1

CHARLEEN SE VARKTJOPS IN TERIYAKI SOUS


CHARLEEN SE VARKTJOPS IN TERIYAKI SOUS
Teriyaki sous
1 koppie soya soys
5 eetlepels bruin suiker
3 eetlepels heuning
1cm vars gemmer, fyn gerasper
1 eetlepel mirin
1 eetlepel sesame olie
Meng alles in n pot en prut tot sous verdik. Laat afkoel voor gebruik.
Seel varktjops aan beide kante in n riffelpan. Gooi teriyaki sous bo oor en braai vir nog sowat twee minute aan elke kant.

RESEP EN FOTO:  Charleen Nieuwenhuizen