PETRO SE KERRIE BEESVLEISBREDIE
1 kg rump steak
botter en olie 2 Eetlepels van elk
1 groot ui , opgesny
1 teelepel coriander
1 teelepel gemmer
1 teelepel knoffel vlokkies
1 eetlepel tamatie pasta
1 eetlepel garamasal
15 ml Radjah med
en dan 1/2 teelepel poeier van elk
wit peper
cumin
cardamom
kruie naeltjies
ek het ook 6 heel naeltjies in gesit en 1 star anise
en curry leaves
Braai ui in botter en olie … voeg al die speserye by en braai vir n minute of so kyk uit om nie te brand nie …. voeg vleis by , het so 2 beef blokkies by gesit … voeg water by … bring alles tot kook en dan op stadige hitte en sit aartappels by prit vir 2 uur of tot alles lekker sag is .
Bron en foto: Petro van Genderen