1

MA SARIE SE PIESANGBROOD

MA SARIE SE PIESANGBROOD
125 g botter
375 ml suiker
3 eiers
5 ml vanieljegeursel
250 ml fyngedrukte piesangs
500 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
1,5 ml sout
25 ml melk

Voorverhit die oond 180ÂșC
Klits die botter en suiker saam
Voeg die eiers by
Voeg geursel by
Vou piesangmoes by
Sif droe bestandele saam. Voeg dit om die beurt met die melk by die piesangmengsel.
Skep in gesmeerde broodpan en bak 1 uur tot gaar
Baie lekker!!
Ek’t hom dubbel aangemaak vir my beskuitpan en net langer gebak!!
FOTO:Benhet Nieuwenhuis