1

JEANETTE SE JOGURT TERT

JEANETTE SE JOGURT TERT
1 kg Jogurt
1 pakkie jellie (selfde geur as Jogurt)
1 blik kondensmelk
1 pakkie tennisbeskuitjies

Pak poedingbak met koekies.
Meng pakkie jellie met 1 koppie warm water, gooi yogurt en kondensmelk by jellie
Meng goed.
Gooi oor koekies.
Sit in yskas om te stol
Bron en foto: Jeanette Gouws