1

HOENDER MET BLOMKOOL EN BOTTERSKORSIES

HOENDER MET BLOMKOOL EN BOTTERSKORSIES

1 hoender
1 blomkool opgebreek
1 botterskorsie opgesny
1 ui
Growwe sout & peper
Knoffel flokkies
Olie
Plaas n heel ui binne hoender
Smeer hoender met sout en peper en olie en knoffel flokkies
Bak hoender saam bloomkool & pampoen stukke
Bak in die oond vir 2 ure @ 180°C sonder ‘n deksel
Bron en Foto: Cecil Dunhin