HANNETJIE SE PASTARYS HOENDERSLAAI
1 hoender, opgesny in stukkies
500g rys noedels
Halwe kop rosyne
410g blik perskes, gesnipper
1 ui, gekap (kan gebraai word)
SOUS
1 Halwe kop mayonnaise
15 ml kerrie
50ml blatjang
Meng alles saam.
Geniet dit koud.
Resep: Hannetjie Snyman