DEVILLED CHICKEN LIVERS

DEVILLED CHICKEN LIVERS

15 ml Botter – smelt
225 g hoender lewers – in helfte gesny (of soos verkies)
2 spring onions of gewone uie in blokkies gesny
1 huisie garlic – fyn gekerf
15 ml tamatie puree
5 ml Franse mostert
dash Worcestershire sous
chilli
Opsioneel : skoot brandewyn

Roerbraai lewer teen medium hitte in botter saam met uie en garlic tot lig bruin en net gaar. Voeg res by, roer braai nog 1 – 2 minute. Bedien op rys/aartappel/brood

Resep: Mev Beaton
Foto: Petro Borchard