1

CHRISTINE SE GROENTE PICCALLILI

CHRISTINE SE GROENTE PICCALLILI

Bestandele ..

Kool , wortels , chillies , knoffel , achar mix , canola oil , knypie sout Metode .. Rasper wortels kool n chillies baie fyn , gooi 2 eetlepels achar mix in warm olie saam gerasperde groente braai vir 6 tot 8 min gooi knypie sout oor terwyl dit braai , laat afkoel , meng 2 eetlepels knoffel by afgekoelde groente , skep in bottels , maak vol met canola olie n bere in yskas ek maak dit al jare n dis werklik heerlik .. Ps dis my eie resep

Die hoeveelheid groente is na jou smaak.

Bron: Christine Janse Van Rensburg