WAFELS MET ‘N TWIST
4 eiers
4 koppies koekmeel
4 eetlepels suiker
¼ teelepel sout
6 teelepels bakpoeier
3 en ‘n half koppies melk
1 koppie olie
2 shots Captain Morgan Spice Gold
Meng alles goed saam, en bak in wafel pan……. Geniet dit julle 💖😙
Ek het ook dan net roomys, piesangs en stroop oor die wafel gesit.
FOTO EN RESEP: Cynthia Bester Jones
Done