1

MINI TUNA MUFFIN TERTJIES

elzetnamintunamuffintested
MINI TUNA MUFFIN TERTJIES

170g blikkie tuna (goed gedreineer)
50g augurkies ( fyn gekap)
25g uie ( fyn gekap)
6 eiers
80ml room
5 ml peterselie
Sout en peper na smaak

*voorverhit oond 180 grade
*smeer of spuit mini muffin pannetjie
* meng alles baie goed saam en verdeel in muffin pan
* bak vir 15-20 min tot gaar
* laat afkoel en keer uit
Lewer 12

Resep en foto: Elzetna de Bruin