1

CECIL SE CHILLI

chillitested

CECIL SE CHILLI

1kg maalvleis
1 ui gekap
2 knoffelhuisies uit gedruk
Sout & swartpeper
1/2 teelepel cumin
1 teelepel peri peri speserye
1 blikkie heel tamaties
2 blikkies tamatie pure
2 blikkies kidney boontjies
1 blikkie borlotti boontjies
1 blikkie canellini boontjies
Braai maalvleis in n pot tot bruin
Voeg ui, knoffel, tamatie, tamatie pure, sout & peper, peri peri en cumin by.
Draai stoof af, en laat simmer vir n uur en roer nou en dan.
Voeg boontjies by en laat simmer vir 30min.
Bron en Foto: Cecil Dunhin