1

KARIN SE GEBRAAIDE AARTAPPEL SKILLE MET KAAS

gebraaide aartappeltested

KARIN SE GEBRAAIDE AARTAPPEL SKILLE MET KAAS

Gebruik twee heel aartappels wat met die aartappel skiller gesny word.
Twee pakkies spek.
Kaas is na smaak.
Cajun spice is ook na smaak. (As jy van brand smaak hou meer as gewoonlik)

Dun Aartappel skille en res van aartappel “crispy”gebraai in olie.
Word dan gemeng met gebraaide spek en kaas. Met bietjie Cajun spice, sout en pepper.
In ‘n oond bak. Word net gebak totdat die kaas gesmelt het. Siedaar klaar en kan geëet word.
Bron en Foto: Karin Rall Britz