VIVIAN SE CHURROS
125 g botter,
1 koppie water,
1 koppie koekmeel,
3 eiers,
olie vir diepbraai en
kaneelsuiker
Kook botter en water.
Haal van plaat af. Roer meel in.
Roer eiers een vir een in.
Gooi in pipping bag met groot nozzle.
Spuit dan in warm olie en Bak tot bruin is.
Rol in kaneel suiker
Bron en 2de foto: Vivian Human
Mens kan dieselfde deeg ook in die oond bak, dan druk ek ronde koekies met versierbuis op bakplaat. Vul dit met enigiets, tuna of vla of room.
Foto: Wilma Scott