1

SJOKOLADE WAFELS MET AARBEIE

sjokolade wafels met aarbeietested
SJOKOLADE WAFELS MET AARBEIE
3 eiers
1 eetlepel bakpoeier
3 eetlepels kakao poeier
140 gr semi soet sjokolade chips
1 1/2 koppie meel
1/2 eetlepel vanilje ekstrak
3/4 koppie wit suiker
3/4 koppie margarien
3/4 koppie melk
Vars aarbeie
Sjokolade stroop

Smelt die margarien en sjokolade oor lae hitte.
Voeg suiker by.

Klits eiers en melk en vanilje saam.
Voeg sjokolade mengsel saam.

Meng al die droƫ bestanddele saam.

Voeg stadig saam die sjokolade melk mengel.

Bak in wafel maker.
Bron en foto: Cecil Dunhin