NICOLETTE SE “LEFTOVER” FRIKKADELLE
Leftovers – het vandag die week se leftover skaapribbetjie, pork belly, hoender en skaaptjops gemaal met eier, broodkrummels, gekapte uie, Worcestershire sous en chutney. Frikkadelle gemaak en in die oond gebak vir 30 minute. Hoeveelhede na smaak en gevoel! 2 in ‘n sakkie in die vrieskas vir ligte etes saam met slaai
Resep en foto: Nicolette Fick