1

LUI PASTEITJIES IN DIE CUPCAKE MAKER

pasteitjies in muffinmakertestedpasteie in cupcake makers reg

LUI PASTEITJIES IN DIE CUPCAKE MAKER

Vrydag se lui pasteitjies. Bedien met mash, gravy of n slaaitjie.

2 rolle puff pastry gekoop
700g beef mince gebraai met 1ui, 1 knoffel huisie, pakkie brown onion soup , sout en peper

Druk degie sirkels uit
Sit onder lagie degie in koue pan
Skep jou vleisie binne in
Sit degie deksel op
Maak madjien toe
Skakel masjien aan
6 minuute = crispy en mooi gaar

Gebruik vulsels soos hoender, spinasie en feta en niemand mind n blokkie sjokelade in vir n nagereg nie. Proe nes chocolate croisants

FOTO EN RESEP:  Charlene Artman