1

IRETHA SE PASTASLAAI

pastatested

IRETHA SE PASTASLAAI
500 gr pasta gekook met sout en bietjie olie
Middelslag ui klein gesny
1 groen rissie (greenpepper) in blokkies gesny
1 klein knoffel huisie baie fyn gekap
geblikte perskes
Hand vol pitlose rosyne

Sous
Meng 125 ml asyn
200 ml suiker
250 ml tamatiesous
125 ml sonneblom olie
25 ml matige kerrie poeier
Bietjie Tabasco sous

Roer als by die pasta en laat staan vir ‘n dag.

Hierdie is lipleklekker!
Bron en foto: Iretha Botha