1

DOROTHY SE LENSIESOP

lensiesop dorothytested
DOROTHY SE LENSIESOP
500g Lensies
250g soup mix
2 gerasperde aartappels
2 gerasperde wortels
2 gerasperde uie
1 loot selery opgesny
6 lourier blare
Sout
Peper bietjie braai spesery
Oregane speserye
Vleis van jou keuse het verlede keer beesrib ingehad
Vandag skaapskinkels
Ek week my lensies en sop mix (ook in plastiese sakkie met gort ens mooi kleurvol) in kookwater vir so uur en half sodat hul lekker uitswel en water dan af. Sop kook so 2 ure op matige hitte. Geniet!!

FOTO EN RESEP:  Dorothy Vermeulen Van Zyl