IRISH COFFEE
My eie tuisgemaakte irish coffee gemaak. Die geheim dat die room nie meng met die koffie nie, is gooi die room oor n omgedraaide eetlepel in die glas.
2 eetlepels whiskey of soos verkies.
2 teelepels suiker
2 teelepels koffie.
Meng die drie goed tesame in die glas, gooi kookwater by laastens die room, met n bietjie koffie bo oor die room.
My eie resep
Foto Marie Rheeder Troskie