CRUFFINS
“Freezer to oven” (FTO) croissants. Ontdooi vir 30 min.
Vulsel bv konfyt, roomkaas, nutella
Spuit n “giant” muffin pan met kossproei.
Vorm die croissants om jou vinger dat dit n sirkel maak. Werk van die middel af en buig die punte sodat jy n sirkel het.
Nestel die croissant in die muffinpan in en bak by 180° vir 20 min tot goudbruin en gaar.
Verwyder van pan en rol in strooisuiker indien verkies.
Vul met vulsel van jou keuse, versier en bedien.
Bron en Foto: Frikkie Jones