1

WINTERPASTEI

WINTERPASTEItested

WINTERPASTEI
3 rolle skilferdeeg, oopgerol
Verf kante met melk
Smeer deeg met tamatiepasta
Strooi basil en growwe peper na smaak oor
Op helfte vd deeg: Laag gerasperde kaas: Vars tiemie blaartjies: lGrof gerasperde kaas na smaak: Regte ham blokkies bo-op: Bloukaas sous v Ina Paarman bo-op; of sous na jou smaak
Vou in lengte oor, druk kante met vurk toe, dan met agterkant v eetlepel
Verf met eier/melkmengsel
Bak by 180g C tot goudbruin
Bedien met eksta bloukaas sous en vars tiemie: Enjoy
BRON – Floraine Wasserman Venter