1

HOENDER EN SAMPIOENE IN BROCCOLI EN BLOMKOOL SOUS

hoender en sampioene in brocolli en blomkool soustested
HOENDER EN SAMPIOENE IN BROCCOLI EN BLOMKOOL SOUS
Resep vir 2 mense….Indien 3 as jy nie baie eet nie.
1 ui
2 tot 3 Hoender fillete in blokkies gesny
10 los groen bone
1/2 Broccoli
1/2 Blomkool
4 bruin sampione
2 eetlepels olie
1 telepel knoffel
250ml room
Sout en Peper
En 500gr pasta jou keuse

Braai ui en garlic in olie voeg hoender blokkies by braai tot bruin…..Kook broccoli en cauliflower en bone tot gaar , voeg by hoender. Gooi room by en sout en peper tot jou eie smaak. Kook pasta en bon apetite.

Photo and recipe posted by Cecil Best