1

FOODLOVERS SE OMGEE HERINNERINGE

FLR BB with Heart

Gideon Louw se verassingsbesoekie:
21/6/2016
Nou is ek baaaaaaie seker dat Food Lovers Recipes nie net oor lekker kos gaan nie dit bring mense ook bymekaar uit ek staan netnou in my tuin en n wit bakkie hou in MY straatjie stil die oom klim uit en begin sommer n storie met my toe is dit Hannes Pieters van Robertson hy se toe hy werk in die omgewing en het net gou kom dagsê en dat hy van my oorskiet poffertjies wil he ons ken mekaar net van FLR af Baaaaaie dankie Hannes vir die inloer ek was aangenaam verras !!!