NICOLIENDE SE MINI DONUTS

mini doughnuts nicoliendetested

NICOLIENDE SE MINI DONUTS
Klits met ‘n papklitser (whisk)
2 koppies meel
3 teelepels bakpoeier
sout
1½ koppies suiker
1 koppie water
½ koppie olie
6 eiergele
Klits met elektriese klitser tot net styf
6 eier witte
½ teelepel kremetart
Vou witte by boonste beslag in  met ‘n lepel en bak in donut masjientjie
RESEP EN FOTO :  Nicoliende de Waal