1

GUSTAV SE MAKLIKE APPELLIEFIE KONFYT

gustav se maklike appelliefie konfyttested

GUSTAV SE MAKLIKE APPELLIEFIE KONFYT
Vir elke 200 gram appelliefies
200 gram suiker
50 ml Water
Laat dit stadig verhit tot die suiker gesmelt het en dan kook jy dit tot dit vir so 15-20 minute of tot jy dit dik genoeg ag.
Ek gebruik Jam Setting Sugar, so ek kook dit net so 15 minute
Bron en foto: Gustav Thalwitzer