1

GIDEON SE ANDERSTE MENGELSLAAI

gideon se anderse mengelslaaitestedgideon se slaai

GIDEON SE ANDERSTE MENGELSLAAI
mengel slaai bestaan uit
radys
rooi kool
kropslaai
avo
seldery
tamatietjies
rooi uie en
komkommer

Sit sout en peper en slaaisous oor na smaak

Nog een van my slaaie
Vannaand was dit hierrie lekker mengelslaai saam met heerlike souttert !
Hierin is perskool, rooi soetrissie, opgesnyde papaja, baba spinasie, gesnipperde rooi uie,  gekerfde komkommer !!

Bron en foto: Gideon Louw