1

BENHET SE APPELMUFFINS

appelmuffinstested
APPELMUFFINS
12 groot muffins
5 eetlepels olie
1 koppie bruinsuiker
2 eiers
1 teelepel vanieljegeursel
1 blik appels ( ekt my eie ingele)
125 ml rosyntjies
6 eetlepels melk
2 koppie koekmeel
1 eetlepel bakpoeier
knypie sout
kaneelsuiker
3 eetlepels suiker
2 teelepels fyn kaneel
Stel oond op 180ÂșC.
Klits olie, suiker, eiers, vanielje met klitser vir 3min.
Roer appels, rosyntjies, en melk in.
Sif meel, bakpoeier, en sout saam en Roer by appelmengsel.
Skep beslag in gesmeerde muffinpannetjies.
Meng suiker en kaneel saam en strooi oor muffins.
Bak vir 18 min.
Foto: Benhet Nieuwenhuis