VRUGTEKELKIE KAASKOEK SLAAI
1 piesang opgesny en suurlemoen oor gedrup.
1/2 Blik fruit cocktail
plein roomkaas
Cape vrugte jogurt
Klein marshmallows (opsioneel)
Sny die piesang en die halwe blIk vrugte op.
skep 2 eetlepels roomkaas in ‘n bakkie met 2 eetlepels jogurt en meng tot glad.
Meng nou al die bestandele saam.
Los in yskas tot dit bedien moet word.
Bron en foto: Annalize Momberg