KOOS SE KAAS- EN SAMPIOEN-HOENDERPOT
Ek het 3 groot uie gesny en gebraai
Heel mushrooms saam met die uie Gebraai
Hoender in die ysterpot op die stoof gebraai en toe gekook lae hitte
Geen water in die pot nie
Toe die hoender omtrant gaar is het ek die uie en Mushrooms by in gegooi
So 15 minute stadig gekook.
Toe kom die room
Op die einde Gerasperde Pizzarella kaas
Die pot het bietjie sout uit gekom na die kaas bygevoeg is.
RESEP EN FOTO: Koos van der Merwe