JACQUELINE SE HOT CHILI CHOCOLATE
Ek kry n slab donker sjokolade. Eks mal oor die chili sjokolade. Vat n blokkie sit dit in n beker melk en pop in die mikrogolf totdat die melk lekker warm is. Meng goed deur met n lepel. Dis heerlik op n koue aand.
Bron: Jacqueline Butt Du Preez