1

CINDY SE GEBAKTE GEMMERPATATS

tested

CINDY SE GEBAKTE GEMMERPATATS
Kook. 1 kg patats half gaar in water met bietjie sout.
Gooi patats in gesmeerde lang tertbak.
Druk pakkie gemmerkoekies fyn.(grof)
Gooi oor patats.
Gooi genoeg klontjies botter oor.
Gooi koppie bruinsuiker oor patats.
Bedek met tinfoelie.
Bak half uur op 180 grade C
Verwyder foelie en bak 10 min tot goudbruin.
Resep: Cindy Mossop