PILCHARDS SHEPARDS PIE
Sny 1 ui, 1 green pepper, 1 yellowpepper en 3 medium wortels fyn. Braai in pan met speserye van eie keuse. Voeg blikkie fyngemaakte Pilchards by en roer.
Sny 2 x murgpampoentjies met aartappel skiller in die lengte
Kook blomkool sag, dreineer en maak mash (voeg knoffel, neut, lemon pepper en bietjie water waarin blomkool gekook het, by)
Pak in lae in bak en bak vir 20min by 180C
GEPLAAS DEUR Maria Liebenberg – 28 dae eetplan