FLATERVRYE BLAARDEEG
500 g botter/margarine
500 g koekmeel
1. 5 teelepel kremetart
250 ml yswater
1 eiergeel
knypie of 2 soutRasper 3/4 van die yskoue botter/margarine.
Sif alle droë bestanddele saam.
Klits water en eiergeel goed saam.
Sny botter/margarine in meelmengsel in met ‘n mes.
Voeg vloeistof stadig by wyl jy meng. Hou aan tot ‘n deeg vorm.
Plaas deeg in yskas vir ongeveer ‘n uur.
Rol deeg op ‘n koue oppervlak verkieslik uit, en SMEER res van die botter bo-oor. Vou deeg op in 4+-.
Rol weer goed uit , vou op en laat weer in yskas rus vir 1 uur.
Rol uit en gebruik soos nodig
BRON: Elsabe Jordaan