1

FILO SJOKOLADE PAKKIES

phyllo sjokolade pakkiestested
FILO SJOKOLADE PAKKIES
Het 2 velle op mekaar laat lê (smeer nie met botter nie), sny dit in 4 blokke.
Sit deeg in jou hand en maak ‘n bakkie vorm in palm.
Vat sjokolade stukkies in en vat punte van deeg bymekaar en draai.
Sit in gesmeerde pan en smeer bokant van deeg met botter.
Bak teen 180C vir so 15 min of tot goudbruin.
Sprinkel met versiersuiker en geniet.

RESEP EN FOTO: Frances Smith