CANDES SE CHAKALAKA PIEKELVIS
Sny vis porsies, sprinkel liggies met gegeurde meel en braai in ‘n pan
Braai 2 uie klein blokkies opgekap
Gooi 2 blikke spicy chakalaka in die uie met ‘n eetlepel suiker en ‘n kwart koppie bruin asyn
Laat dit saam kook vir 1 min dan gooi jy dit oor jou vis nes jy met die piekelvis maak
RESEP EN FOTO: Candes De-Gien Classen