1

CAMENBERT EN TAMATIE SMOOR BURGER

CAMENBERT EN TAMATIE SMOOR BURGERtested

CAMENBERT EN TAMATIE SMOOR BURGER

Maak patties ( 2 snye brood in melk geweek, 1 eier, brood krummels, speserye, mince)
Maak tamatie en uie smoor ( braai ui, voeg gekapte tamatie by, tamatie puree, sout, peper, tobasco, worcestersous, suurlemoensap, bietjie bruin suiker)
Braai patties
Maak smoor
Braai camenbert op kole of plat toaster tot begin opswel
Sit jou blaar slaai, pattie, camenbert en smoor op rolletjie.

Bron: Lelane Van Der Walt