1

BROS SEMEL BESKUIT

BROS SEMEL BESKUITtested
BROS SEMEL BESKUIT

Meng 8k meel
8k semels
3ksuiker
1t sout
12 t bakpoeier
Vryf 750g botter (stoke) met die vingers in!! Voeg by 2-3k lou water by en meng! Dis n slap deegie druk In pan vas en
Bak 35min – 45min 180c
Sny en laat afkoel
En droog
Hierdie resepie maak 2 panne vol! !
BAIE LEKKER!!!!

Bron: Benhet Nieuwenhuis