VLEIS BROODJIES VIR DIE KOSBLIK

soutvleis broodjietested

VLEIS BROODJIES VIR DIE KOSBLIK

Hier is bietjie n kosblik idee, ek het soutvleis en kaas  toebroodjies gemaak.
Toe sny ek dit in sirkels met n “cookie cutter”.
Doop in geklitste eier en dan in broodkrummels en vlakbraai tot goudbruin in bietjie olie.
Dis heerlik!!!
Ek het een gesny om julle te wys smile emoticon jy kan enige vulsel gebruik, ek dink hoender en mayo sal veral lekker wees.

FOTO EN IDEE:  Chantelle Venter