MIELIETERT ALA GIDEON

 

12647542_983819001655924_814740350217938431_ngideon se mielieterttested

MIELIETERT ALA GIDEON
Mielietert resep
2 blikkies sweet corn
60ml suiker
60ml gesmelte botter
4 eiers
15ml bakpoeier
1 pakkie shreaded bacon
60 ml koekmeelblom
Metode
Ek het eers die bacon liggies gaargemaak en toe alle bestandele in n mengbak gemeng en toe met n koppie in die klein pannetjies gegiet en virongeveer 40min in my varkie oond gebak. Die temperatuur voel ek met my hand as dit reg is sit ek hulle in. Die resep sĂȘ 40 min op 180 grade. Dit pla my nie ek werk op gevoel als was sooooo lekker !
Resep en foto Gideon Louw