1

JOHAN SE TUISGEMAAKTE WORS

Johan se tuisgemaakte boereworstested
JOHAN SE TUISGEMAAKTE WORS
Ek het gou vir my 20 kg wors gemaak en is hy lekker en ek weet wat is daarin so ek eet dit met ń geruste hart ek eet glad nie slaghuis wors nie
5 kg skaap stertvet
5 kg skaapvleis
5 kg beesvleis
5 kg wildsvleis koedoe en springbok
Ouma’s Boerewors speserye
2 koppies oats vir ń goeie tekstuur
Die wors is lekker vet en het ń baie mooi tekstuur
Dit is nou soos ek van wors hou

RESEP EN FOTO: Johan Coetzee