1

INGELEGDE GEELPERSKES

Ingelegde Geelperskestested
INGELEGDE GEELPERSKES

1k suiker op 2 k water.
Ek het in elke pot so 4k suiker gegooi en en toe so 8k water en as ek sien my strop is besig om min te word het ek net weer 1k suiker en 2 k water by gegooi.
Ek maak eerder so as wat ek moet stroop oor hou.
Ek kook sommer perskes en stroop saam.

Resep en foto: Nicoliende de Waal